
Suid-Afrika se lugmag nou net lug
Die oorgrote meerderheid Suid-Afrikaners besef teen hierdie tyd die ANC-regering het Suid-Afrika die afgelope amper 31 jaar in die grond in regeer. Dis nie meer nuus nie, die party besef dit self, en probeer herstel na ‘n verwoestende verkiesings-uitslag …